Gebruikerinligting
Spaces are allowed; punctuation is not allowed except for periods, hyphens, and underscores.
A valid e-mail address. All e-mails from the system will be sent to this address. The e-mail address is not made public and will only be used if you wish to receive a new password or wish to receive certain news or notifications by e-mail.

 

Lidmaatskapregistrasie

Om slegs deel te neem aan Internet gesprekke in die forum en kommentaar op artikels te lewer, volg een van die volgende twee opsies:

 

  1. Bydraes kan anoniem gemaak word. Bydraes sal onderhewig wees aan moderasie van 'n webwerfmoderator en sal publiek gemaak word deur 'n moderator)
  2. Voltooi slegs stap 2 en 3. Geen ledegeld hoef betaal te word nie. Bydraes sal onmiddelik sigbaar wees. Bydraes van geregistreerde lede word nie gemodereer nie.
     

Om 'n lid te word van die NHN, voltooi asseblief stappe 1, 2 en 3 hieronder.

 

1. Betaal aansluitingsfooi/ledegeld
 

  • Vanaf Januarie 2007 beloop ledegeld R25 per maand per lid.
  • Betaal of die volle bedrag van R300 vir jaar
  • of betaal maandeliks R25.

Ons bankinligting is as volg:

          • Nedbank Centurion
          • Takkode: 162145
          • Rekeningnommer: 1621 207 811

           

          • Faks asb jou betalingsstrokie aan (086) 673-2725
          • of stuur die betalingsstrokie aan ledegelde @ nuwe-hervorming.org.za(sonder die spasies).

Die ledegeld word aangewend onder andere ter onderhouding van die NHN webtuiste en spesiale projekte wat gedurende die voorafgaande jaar besluit is. Verder word die ledegeld gebruik om die twee-weeklikse aanbiedinge/gesprekke wat te Midrand plaasvind op band vas te lê vir die beskikmaking aan ander lede wat sou belangstel om die aanbiedinge/gesprekke te bekom.

2. Voltooi onderstaande registrasievorm

 Gebruik asb. die volgende formaat:
Internasionale skakelkode* (nasionale skakelkode) nommer
bv. 27 (11) 123-4567
* Suid-Afrika se skakelkode is 27.
 Gebruik asb. die volgende formaat:
Internasionale skakelkode* (nasionale skakelkode) nommer
bv. 27 (11) 123-4567
* Suid-Afrika se skakelkode is 27.
 Gebruik asb. die volgende formaat:
Internasionale skakelkode* (nasionale skakelkode) selnommer
bv. 27 (83) 123-4567
* Suid-Afrika se skakelkode is 27.
  
 Gebruik die huidige jaar OF jou geboortejaar.
 Kliek indien jy geen epos vanaf die NHN wil ontvang nie.
 Kliek indien jy geen land- of lugpos van die NHN wil ontvang nie.
 Kliek indien jy geen SMS boodskappe van die NHN wil ontvang nie.

3. Bevestig jou lidmaatskap binne 24 uur aanlyn
 

  • Jy sal 'n e-pos ontvang ter bevestiging van jou lidmaatskap van die NHN webwerf:
  • Kliek op die skakel in die e-pos wat jy sal ontvang om jou lidmaatskap te bevestig.
    • Jy moet aanlyn wees vir die aktivering om suksesvol te wees.
    • Jy moet binne 24 uur na jou aansoek om lidmaatskap voltooi is jou rekening aktiveer.
      • Indien jy dit nie doen nie verval die aansoek en moet jy asb. stappe 2 en 3 herhaal.
    • Die skakel sal jou na 'n bevestigingsblad op die webwerf neem waneer die proses suksesvol voltooi is
  • Stoor die e-pos vir latere verwysing.
  • Indien jy NIE 'n e-pos ontvang nie of ander probleme met registrasie ondervind, kontak ons asb. sodat ons jou verder kan help.
  • In enige navrae rondom registrasie moet jy asb. beide jou aantekennaam en wagwoord verskaf. Ons kan nie jou wagwoord uit die sisteem lees nie omdat dit gekodeer word in ons databasis.

 

CAPTCHA
Hierdie vraag is om te toets of jy 'n menslike besoeker is en om geoutomatiseerde gemorspos te voorkom. Indien jy 'n geregistreerde lid van die webwerf is, teken asb. eers bo-aan hierdie bladsy in, voordat jy jou artikel plaas.
Image CAPTCHA
Tik die karakters in die grafika. Ignoreer spasies en pas op vir HOOF- en kleinletters.