Die NHN se nuwe storie

Die versoening tussen rasionaliteit en emosionaliteit

 

  1. Musiek en lirieke (die oue teenoor die nuwe), die beeldende kunste, dramas
  2. Gemaklikheid om op die rand van chaos te funksioneer

         "If you don't live on the edge, you take up too much space."

  1. Met my nuwe insigte en denke, hoe leef ek met myself en ander saam?
  2. Die rol van narratiewe
  • "God so loved stories that God created humans."
  • "Almal se stories is belangrik!"
  • "Sonder verhale vaar niemand wel."