"New Reformation" sou die korrekte vertaling wees. Daar bestaan 'n boekie van biskop John A.T. Robinson (van Brittanje) wat hy reeds in 1965 gepubliseer het met die titel "A New Reformation?" Ek sien dat jy na die jongste boek van biskop John Shelby Spong verwys. Nouja, hy verwys soms na biskop J.A.T. Robinson as die man wat hom gehelp het om 'n kopskuif/geloofskuif te maak. Die idee van 'n nuwe hervorming binne die Christendom kom al 'n lang pad. As jy die boekie van J.A.T. Robinson ergens op 'n verkoping van tweedehandse boeke raakloop, koop dit.
Re: Nuwe Hervorming - Vraag
Dankie Sakkie
Sal gaan soek.
Groete
Christo
Re: Nuwe Hervorming - Vraag
Beste Christo

Sakkie