Sakkie
Ek sluk maar swaar aan die gedagte dat alle info rondom Jesus en meer spesifiek die Christos beginsel n mite is. Die info het immers reeds in n ander vorm bestaan voordat die historiese PERSOON by name van Jesus gebore is.
Daar is baie info rondom Jesus wat ek blatant verwerp as bollie maar ek wil nie die baba saam met die badwater uitgooi nie. Inteendeel ek dink dis hoog tyd dat ons alter die kap van die byl kom rondom die waarhede wat Jesus verkondig het.
Groetnis
Jozua
This brings us to the forgery by Rome of Marcion and the first New Testament where they took the Gnostic “allegorical” Christ-Concept and put flesh on him in the late second century by adding to the Gnostic First New Testament of Marcion the genealogies, infancy narratives and anti- Gnostic writings to which they placed Paul's name like the Pastoral epistles. Matt Heyns epos '+'mattheyns@'+'telkomsa.'+'net'+''); //-->
Are you going to ask: " where can I buy papers online "? Thence, you should realize that costs for academic papers seem to be low at this moment and it is a good time to get good academic papers.
I do really am willing to thank you for your supreme topic close to this topic. I opine that you need the support of a professional article submit service or the best article submission service to do your topic impressive.
Daar is groot voordeel daarin om 'goed' aan ander te doen. Patry mense hoop op verbetertde karma, ander doen dit sodat mense nie anders kan as om raak te sien hoe goed hulle doen nie maar die meeste van ons besef dat ons maar net n deeltjie van ons groter gemeenskap is. Daarom is dit nie moeilik om te sien dat dit waarskynlik beter met onsself sal gaan wanneer ons eenvoudig net help dat dit beter met ons medemens, op enige gebied waar dit nodig mag wees, sal gaan nie.
Die 'goed doen' kan baie vorms aanneem - selfs om ons eerbare en hogere president Zuma se sieklike egositiese en tiperende geldvermorsing met die skadu vliegtuie, terwyl die skryende armoede op die platteland steeds hartverskeurend is, met die grootste moontlike veragting en wereldwyd te ontbloot.
Willem.
Almal
Nog geen antwoorde nie ? Wat is die voordeel of die sin van “DOING GOOD”? Het die prediker 'n antwoord gehad?
Daar was verlede week 'n interessante vraag op Beeld se webbladsy. ( Die “WAT SÊ JY” gereelde populêre opinie peiling.) Die vraag was”Handhaaf jy hoë morele waardes?”
Dit is interessant dat 65% van deelnemers “Ja” geantwoord het. Dit natuurlik nie 'n wetenskaplike meningspeiling nie. Wat dit egter aantoon is dat meeste van ons waarskynlik dink ons is goed(65%) of daarna streef om goed te wees ( 30 % probeer maar sukkel)
Doen ons goed om self goed te voel? Kan goedheid egter gemeet word en as dit gemeet word teen watter standaard word dit gemeet? Is daar regtig 'n volhoudare terapeutiese waarde daarin ? En as daar is ,is dit dan nie maar weens selfsugtige redes nie ?
Groete
Specialists discus if that is reliable to buy coursework help. I think it is because it can assist students.
Sakkie
n Diep onderliggende ongeverbaliseerde neurotiese * skuldgevoel wat by tye na die oppervlak kom en dan weer neerdaal na die onbewuste nadat die aktiewe bewussyn sekere rituele uitvoer wat gepaard gaan met n rasionele of irrasionele emosionele ontlading/insident binne die persoon se leefwereld. Die gebeurtenis word dan aan die hand van die persoon se unieke aangeleerde (kunsmatige !) verwysingsraamwerk ge-interpreteer as n skuld-verlossing en bekeringsmoment.
Groete
Jozua
* neuroties aka irrasionele
Following teamwise is a beginning. Proceeding teamwise is advance. Making along is mercy. Don’t devastate your existence, call to us and with you, we’ll grow a newborn crew for writing term papers
Following together is a beginning. Staying along is progress. Working together is fortune. Don’t devastate your time, call to us and with you, we’ll get a newfound crew for writing term paper
Ja, die ou Israeliete was nie geheelonthouers nie. En die wyn wat hulle gemaak het was nie net bloot druiwesap soos sommige vroom Christene ander wil wys maak nie.
Sakkie
Johan
Dit is n uitstekende stuk werk en definitief bruikbaar vir verdere kruisverwysings.
Boedha verwys waarskynlik na die staat van Buddhi en vermoedelik verwys die term "Christos' dan ook na die Oosterse term 'Krishna' ?
Christos was immers n titel en nie die van van Jesus 'Christus' nie. Dit is n ope vraag wat was Jesus se van ?
Ek vermoed dat Boeddisme waarskynlik n variasie van Gnana-en-Raja Yoga is wat ook die intellektuele benadering tot God beklemtoon. Dit geskied egter nie sonder beperkings nie:
1. Boedisme gee mens toegang tot die "Lesser Mysteries" -insig in die magte wat die illusie van die uiterlike form bepaal.
2. Bakti Yoga is weer baie nader is aan die leerstellings van Jesus Christus wat baie nader is aan die 'Higher Mysteries' waar die siel sy volle potensiaal op aarde bereik.
Groete
Jozua
Kan iemand asb vir my 'n rasionele verklaring gee van die sg."bekerings ervaring" wat deur soveel "wedergeborenes" beleef word? Daar moet sekerlik die een of ander sielkundige of ander onderliggende predisposisie in so 'n persoon aanwesig wees wat hom/haar vir so 'n ervaring/oortuiging vatbaar maak. Ek glo beslis nie dat dit a.g.v. die inwerking van die heilige gees kan wees nie! Basil
It is great that you are making a king of hot outcome close to this good topic. Therefore I think that that could be great when some persons order the thesis write or just thesis writing with you help.
Wow, fantastic research referring to this topic. Would wish to tell me how much time that could take? Just because I am willing to create some economics thesis or probably it would be good to choose the thesis writing. Thank you a lot.
Jinne, ek hou van daardie WYN gedeelte.
Pieter.
... en die skrywer van die boek Prediker in die Ou Testament het nog lank voor Eugene Marais geskryf:
Een en dieselfde lot tref almal:
die regverdige en die goddelose,
die goeie, die reine en die onreine,
die een wat offer en die een wat nie offer nie.
Soos dit met die goeie gaan,
so gaan dit met die sondaar,
soos dit gaan met die een wat 'n eed afle,
so gaan dit met hom wat weier om 'n eed af te le.
Die ellende met alles wat in hierdie wereld gebeur, is dat dieselfde lot almal tref. (...)
Eet dus jou brood met vreugde, drink jou wyn met 'n bly gemoed! (...)
Doen met toewyding alles wat jou hand vind om te doen,
want in die doderyk waarheen jy op pad is, is daar nie werk of insig of kennis of wysheid nie.
(Prediker 9:1-10)
Groete en geniet die nuwe jaar wat ons gegun word.
Sakkie
Willem
Eugene Marais het al jare gelede al ‘n antwoord gehad.
Gewis is alles net 'n grap! Ons speel in die komedie mee geblinddoek met 'n lanferlap wat selfs die son 'n skadu gee. Wat treur ons tog? Viool en fluit maak nog geluid, en lank die nag wat voorlê nog. Al kan ons nooit volmaaktheid raak, nog blink die oog en gloei die huid wat heel die winter blomtyd maak. Dus onverlee lag ons maar mee met elke toer van Skoppensboer! (Laaste strofe van die gedig Skoppensboer) Wat is die sin van goed doen? Skoppensboer wag tog vir ons almal, ook vir ons planeet, ons son en ons sterrestelsel ( galaxy). Speel mee, geniet die lewe en doen wat jy wil. Moet net nie uitgevang word as jy die huidige reëls wil oortree nie, maar hoekom jou verder as dit aan reëls steur . Skoppensboer wag sonder enige resensies.Is the obligation to others or to ourselves ? SKOPPENSBOER GEE GLAD NIE OM NIE.
In the beginning, I started to read through your topic and didn't believe that would be so very bright. Last time I looked at the essay of such great quality. I guessed that simply the english writing service could create the extra quality custom term paper.
Some good people will read your article just about this good topic and buy the thesis paper in the thesis writing service.