Midrandbyeenkomste

Oops! - The path for including CiviCRM code files is not set properly. Most likely there is an error in the civicrm_root setting in your CiviCRM settings file (sites/default/civicrm.settings.php).

» civicrm_root is currently set to: /home2/nuweherv/public_html/sites/all/modules/civicrm.

Please review the Drupal Installation Guide and the Trouble-shooting page for assistance. If you still need help installing, you can often find solutions to your issue by searching for the error message in the installation support section of the community forum.

Hierdie twee-weeklikse geleentheid dien as ‘n forum ter bevordering van oop religieuse gesprek vir soekers na eietydse sin.  Dit vind elke tweede Sondag om 09:30 tot ±11:00 plaas in Midrand (CMA Office and Conference Park, 234 Alexandra Avenue, Halfway House, Midrand - sien roete-aanwysings hieronder). Enigeen wat behoefte het aan oop, informele, alternatiewe gesprek, sonder vooropgestelde aannames, is welkom. Tee en koffie word vooraf bedien ter wille van kennismaking en informele gesprek.

Rigtingaanwysings na die Midrandgesprekke lokaal
GPS: -25.993, 28.12534


  •  

    Volg hierdie skakel na 'n lys van NHN geleenthede.
     RSS Voer vir NHN geleenthede.
     iCalendar lêer vir NHN geleenthede (Laai outomaties in Outlook 2007).

     Daar is tans ‘n versameling van video-opnames van die Midrandbyeenkomste. Hierdie aanbiedings bevat soveel inligting dat dit bykans onmoontlik is om alles in die uur van aanbieding te absorbeer. ‘n Video is egter ‘n uitstekendende hulpmiddel om die inligting deeglik te herkou.

    Die videos is in CD- of DVD formaat:

  • CD - kan op Microsoft Media-player op ‘n rekenaar gespeel word.
  • DVD - kan op ‘n DVD speler gespeel word.

Om 'n kopie van CD's/Kassette/DVD's vir R50 te bekom, moet u:

  • ‘n betaling in die rekening van die NHN maak vir die aantal kopieë wat u wil hê.
    Bank:
    Takkode:
    Rekeningnr:
    Verwysing:
    Nedbank Centurion
    162145
    1621 207 811
    Titel van onderwerp of naam van aanbieder
  • Mollie Kruger kontak by mollie@ananzi.co.za of 082 495 7550 en aandui of u ‘n CD of DVD wil bekom.
  • u bestelling saam met bewys van betaling aan Mollie stuur.

     

 

Datum Tema Aanbieder Opsomming CD Beskikbaar
         
06 / 06 / 2010  God, Religion and meaning in life  Thadeus Metz     
23 / 05 / 2010  Perspektiewe op skuiwende ervaringsruimtes van transendensie  Cornel du Toit     
11 / 04 / 2010  'n Raamwerk vir rekonstruksie  Hein Reitmann     
28 / 03 / 2010  DNS, die bepalende faktor  Jan Viljoen     
14 / 03 / 2010  'n Kort inleiding in Boeddhisme   Johan Booyse     
28 / 02 / 2010  Die virus van die einde   Petrus de Kock      
14 / 02 /2010  Emma Darwin: Charles Darwin se ander kant  Frances Klopper     
31 / 01 / 2010  Groei deur verhoudings tot volwassenheid

Rina Venter  

   
17 / 01 / 2010 Van mens tot Mensch  Sakkie Spangenberg en Gerrit Genis     
29 / 11 / 2009 God is liefde   Douwe van der Zee     
15 / 11 / 2009 Rassisme in Moermekaarland  Wilhelm Jordaan      
01 / 11 / 2009 My credo, oftewel my verhouding met lewe   Linky de Bruyn    
18 / 10 / 2009 Aardverwarming   Erik Holm      
04 / 10 / 2009   Soeke na 'n eietydse spiritualiteit Abel Pienaar      
20 / 09 / 2009 Hadron versneller  Gerrit Genis     
06 / 09 / 2009        
23 / 08 / 2009 Calvyn, Darwin en die toekoms van teologie   Hansie Wolmarans     
09 / 08 / 2009        
26 / 07 / 2009        
12 / 07 / 2009 Het Jesus werklik "liggaamlik" opgestaan? Pieter Craffert      
28 / 06 / 2009 Gesprekke oor essensie van NHN      
14 / 06 / 2009  Die filosofiese oorspronge van Christelike Fundamentalisme  Johannes Vorster    
31 / 05 / 2009 Is geestelike kapitaal winsgewend? Sunette Pienaar      
17 / 05 / 2009 Trichtomiese Terapie: 'n Paradigma vir Psigoterapie  Pieter Joubert      
         
19 / 04 / 2009 Vryheid van spraak Marinus Wiechers     
         
22 / 03 / 2009 Weesgerus 3 Seminaar       
08 / 03 / 2009 Die evolusieleer op skool gedurende die apartheidsera 

Jurie van den Heever

  CD 
22 / 02 / 2009 Meditasie, stilwees, wees Willem Nicol   CD
08 / 02 / 2009

Charles Darwin en die Christelike geloof 1809-2009

Sakkie Spangenberg    CD
25 / 01 / 2009 Geweld in heteroseksuele verhoudings Dina Spangenberg   Opsomming  CD
05 / 10 / 2008 Jesus, die Christendom en Judaïsme - 'n gewysigde perspektief Lina Spies    CD
21 / 09 / 2008 Care for the Earth Dr Bob Scholes    CD
07 / 09 / 2008 Seksuele Seleksie as evolusionêre proses Jan Viljoen    CD
24 / 08 / 2008 Wie skep – god of evolusie? Psalm 19 en Evolusionêre Sielkunde in tweegesprek. Prof Hennie Viviers    CD
10 / 08 / 2008 Zenofobie Anthoni van Nieuwkerk    CD
27 / 07 / 2008 Waardes en Aborsie Pieter Botha    CD
13 / 07 / 2008 Jaarvergadering;
Die Gilgamesj-epos
Gerda de Villiers    CD
29 / 06 / 2008 Die Paranormale: Kan mens-voete regtig oor gloeiende kole loop? Claudius van Wyk    CD
01 / 06 / 2008 Panenteïsme Prof Julian Muller    CD
18 / 05 / 2008 Seminaar Weesgerus 2      CD
20 / 04 / 2008 Verlore in die hede: Aandagmeditasie as nie-religieuse praktyk Rob Nairn  
CD
06 / 04 / 2008 Wat is nuut en opwindend in Genetika en hoe raak dit ons? Prof Henk Huismans
Opsomming
CD

09 / 03 / 2008

Die Evolusie van godsdiens

Prof Kobus Kruger

 
CD
24 / 02 / 2008

DIE NHN VAN MORE – bied dit antwoorde op die spirituele behoeftes van hedendaagse Suid-Afrikaners?

Dr Freddie Crous en Hardie Fourie

   
10 / 02 / 2008 Weeklaag oor die verlies van weeklaag as taal van ons tyd Dr. Frances Klopper  
CD
27 / 01 / 2008 Is geloof, gebed en meditasie nog relevant vir die hedendaagse mens? Sr Peggy Pellinger
Opsomming
CD
13 / 01 / 2008 Om die Bybel anders te lees Prof Gerrie Snyman
Opsomming
CD
25 / 11/ 2007 Volg die nie-bestaan van God noodwendig uit evolusie as wetenskaplike teorie? Prof Alex Antonites
Opsomming
CD
11 / 11 / 2007 Die aard van die mens Francois Durant
Opsomming
CD
28 / 10 / 2007 Why Christianity must change or die John Selby Spong  
CD
14 / 10 / 2007 Hoe gemaak met ons kinders? Groepsgesprek  
CD
30 / 07 / 2007 Slave species of God; the truth about our human origins Michael Tellinger  
CD
16 / 09 / 2007 Panenteïsme op die spektrum van gode en Godsbeelde: wat is die aard en karakter van jou god(delike)? Pieter Craffert
Opsomming
CD
02 / 09 / 2007 "Wanneer God nie meer sin maak nie" Sakkie Spangenberg
Opsomming
CD
05 / 08 / 2007 Suid Afrika se toekoms: is Zimbabwe ons voorland? Anthoni van Nieuwkerk  
CD
22 / 07 / 2007 Mithras en Jesus: twee kante van dieselfde muntstuk? Hansie Wolmarans  
CD
08 / 07 / 2007 Ons en ons ekologiese voetspoor
Jaarvergadering en verkiesing van ‘n nuwe bestuur
Fred Goede
Opsomming
CD
24 / 06 / 2007 Onderliggende redes vir Geweld in SA Hardie Fourie,
Anthoni v Nieuwkerk,
Rina Venter
 
CD
10 / 06 / 2007 Skeppingsverhale Peet van Dyk
Opsomming
CD
27 / 05 / 2007 Die Aard en Omvang van Geweldsmisdaad in Suid-Afrika André Pruis  
CD
13 / 05 / 2007 Die Bybel in die skilderkuns van Vincent van Gogh Prof Eben Scheffler
Opsomming
CD
15 / 04 / 2007 Eietydse lewensgeluk Daleen van Zyl
Opsomming
CD
01 / 04 / 2007 Christelik-tradisionele en eietydse mensbeskouing van die huwelik en gesin Joke Nicol  
CD
18 / 03 / 2007 Christelik-tradisionele en eietydse mensbeskouing van die man Wilhelm Jordaan
Opsomming
CD
04 / 03 / 2007

Christelik-tradisionele en eietydse mensbeskouing van die vrou - DIE VROULIKHEID VAN DIE GODHEID EN DIE GODDELIKHEID VAN DIE VROU

Louise du Toit
Opsomming
CD
25 / 02 / 2007 De la Rey De la Rey: ‘n Bevrydingslied of ‘n uitroep na ‘n nuwe identiteit en leierskap?

Steve Hofmeyr,
Anthoni van Nieuwkerk,
Danie Goosen

Opsomming
 
18 / 02 / 2007 Lewe gelukkig in eietydse konteks – ontdek die boublok van die Spontane Heling Intrasistemiese Proses (SHIP®) Jo Steenkamp
Besoek die SHIP webwerf
 
04 / 02 / 2007 Voortsetting van die gesprek wat op 21 Jan begin - fokus op eietydse mensbekouing Chrizanne van Eeden
Opsomming
 
21 / 01 / 2007 Die tradisionele Christelike mensbeskouing teenoor ‘n meer eietydse mensbeskouing – ‘n inleidende gesprek. Sakkie Spangenberg en
Pieter van der Merwe
Opsomming
 
03/ 12 / 2006 Wat maak ons met Richard Dawkins se jongste boek 'The God delusion'- 'n voorbeeld van militante ateïsme, of 'n voorbeeld van gesonde kritiese nadenke? Don Roos en Sakkie Spangenberg
19 / 11 / 2006 Kan ons nog van lewe na die dood praat? Piet Muller
Opsomming
05 / 11 / 2006 Waar kom die bybelse idees oor lewe na die dood vandaan? Pieter Craffert  
22/ 10 / 2006 Het die mens 'n (onsterflike) siel? Jacques Kriel
doc
cd
08 / 10 / 2006 Postmoderne Spiritualiteit Hansie Wolmarans
doc
cd
24 / 09 / 2006 Sekulêre spiritualiteit Pieter Botha    
10 / 09 / 2006 Kinderspiritualiteit
Lees ook 'n Gebed vir my dogters deur Annelie Ferreira, na aanleiding van Celia Geyer se aanbieding
Celia Geyer
 
27 / 08 / 2006 Soekers na eietydse sin deur verhoudings Rina Venter &
Chrizanne van Eeden
 
13 / 08 / 2006 Beter Kommunikasie met my medemens, in besonder met my kind Don Roos    
30 / 07 / 2006 Vierduisend jaar van soeke na God (2 Dele) Francis Klopper
 
15 / 07 / 2006 Jaarvergadering. Die Radikale Reformasie: 'n interessante stukkie kerkgeskiedenis uit die tyd van die Hervorming (16de eeu). Sakkie Spangenberg    
02 / 07 / 2006 'n Verbruikersielkundige perspektief op Godsdiens  Freddie Crous    
04 / 06 / 2006 ’n Waardestelsel sonder die Bybel? Sakkie Spangenberg    
21 / 05 / 2006 Bybels, bybels en Bybeluitgawes — ’n Babelse verwarring Pieter Botha    
07 / 05 / 2006 ’n Oorsig van Christelike musiek Hansie Wolmarans    
23 / 04 / 2006 Psigologie van godsdiens Wilhelm Jordaan
 
09 / 04 / 2006 Die rol van godsdienstige fundamentalisme in die wêreld waarin ons leef Anthoni van Nieuwkerk
 
26 / 03 / 2006 Konstantyn, die eintlike draaipunt in die geskiedenis van die Christendom Pieter Botha
 
12 / 03 / 2006 Spiritualiteit en die verstand Sunette Pienaar    
26 / 02 / 2006 Spiritualiteit, die reis na die self Abel Pienaar
 
12 / 02 / 2006 Einde van die pad, of nuwe begin? Wat lê voor as ons afskeid geneem het van die oue? Pieter van der Merwe    
29 / 01 / 2006 Die reis na bewussyn. Die logika van evolusie en die ontwikkeling van die menslike bewussyn en emosies. Jan Viljoen    
15 / 01 / 2006 Misterie van die heelal en die lewe. Die mooie in die skepping, die omvang van die heelal, hoe klein die sub-atomiese wêreld, en hoeveel tyd verloop het sedert die oerknal. Gerrit Genis    
04 / 12 / 2005 DIE HISTORIESE JESUS EN KERSFEES Hansie Wolmarans
 
20 / 11 / 2005 Nuwe waardes vir 'n nuwe tyd Rina Venter    
06 / 11 / 2005 Reformasie en Kontra-Reformasie Sakkie Spangenberg    
23 / 10 / 2005 Kan Paulus en ander meepraat oor homoseksualiteit? Pieter Botha    
09 / 10 / 2005 Spiritualiteit uit die oogpunt van 'n vrou Sunnette Pienaar
 
25 / 09 / 2005 Die misterie van die heelal en die lewe Gerrit Genis    
11 / 09 / 2005 Nuwe godsdienstige simbole en rituele: het ons dit nog nodig? Hansie Wolmarans    
28 / 08 / 2005 Alternatiewe spiritualiteite: nadenke, meditasie, meelewing Hansie Wolmarans    
14 / 08 / 2005 Maak die drie-eenheid vandag nog sin? Sakkie Spangenberg
 
31 / 07 / 2005 Liggaam, siel en gees: wat is dit en waar gaan dit eendag heen? Pieter
 
17 / 07 / 2005 Bid diegene met besproeiing nog vir reën: Maak dit nog sin om te bid? Hansie Wolmarans    
03 / 07 / 2005 Wat het van die duiwel geword? Pieter
 
19 / 06 / 2005 Tweede Algemene Jaarvergadering Sakkie Spangenberg
 
05 / 06 / 2005 Waarheen met Jesus vandag? Pieter
 
22 / 05 / 2005

Die Bybel: woord van God of oor God?

Sakkie Spangenberg
 
08 / 05 / 2005 Beelde van God/die goddelike
Hansie Wolmarans
 
24 / 04 / 2005 Geloof as groei: 'n besinning oor die fases van geloof Gerrit
 
10 / 04 / 2005 Die oue is nie meer nie, die nuwe is nog nie Sakkie Spangenberg