Lidmaatskap

Oops! - The path for including CiviCRM code files is not set properly. Most likely there is an error in the civicrm_root setting in your CiviCRM settings file (sites/default/civicrm.settings.php).

» civicrm_root is currently set to: /home2/nuweherv/public_html/sites/all/modules/civicrm.

Please review the Drupal Installation Guide and the Trouble-shooting page for assistance. If you still need help installing, you can often find solutions to your issue by searching for the error message in the installation support section of the community forum.

Baie dankie vir jou belangstelling. Indien jy 'n lid word van die van die Nuwe Hervorming Netwerk verkry jy toegang tot die volgende inligting en dienste:

  • Bekendstelling aan mense en/of groepe in jou omgewing met die oog op inskakeling.
  • Inligting rondom beskikbare begeleidende dienste.
  • Die NHN nuusbrief.

 

  • Indien jy nie 'n lid wil word nie, maar wel
    • deel wil neem aan internet gesprekke in die NHN Gespreksforum of
    • aktuele inligting per e-pos oor die NHN wil ontvang,
    • gaan na die Forum Registrasie.
      • Deur eenvoudig te registeer op hierdie nuwe webwerf, en in te teken as 'n gebruiker sal jy outomaties die opsie verkry om kommentaar by te voeg onder aan meeste bladsye. Geregistreerde lede se kommentaar onmiddelik publiek gemaak en word nie eers gemodereer nie.
      • Persone wat nie wil registreer kan ook kommentaar lewer op meeste artikels, maar hul bydraes sal eers gemodereer word voor dit openbaar gemaak sal word.